Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Tulpe vir Twanette [Afrikaans] Book

ISBN: B0B8BB1W3R

ISBN13: 9798843857943

Tulpe vir Twanette [Afrikaans]

Die Lewe is geneig om tenminste n keer in 'n mens se lewe, vir jou 'n klap te gee. Jou van balans af te probeer ruk, en jou w reld onderstebo te keer. Maar vir Twanette Greyling, het die lewe 'n hele paar klappe uitgedeel. Die vraag is net: Wat gaan sy daaromtrent doen?

Twanette is 'n pragtige blondekop dokter by 2 Milit re Hospitaal in die mooie Kaap. Sy kry haar eerste klap toe sy haar pens en pootjies in 'n huwelik begewe. Min wetende dat dit al op die eerste dag sou begin skipbreuk lei. 'n Huwelik wat haar menswees en siel letterlik sou opvreet.

Na 'n uitmergelende hofgeding, besluit sy om by haar ouers in Nederland te gaan kuier, maar eers wil sy vir 'n week of twee Spanje se platteland gaan verken, v r sy by haar ouers aansluit.

In Spanje word sy heeltemal van balans afgeruk deur 'n situasie wat haar dwing om aan die lewe vas te klou. Gelukkig vir haar is daar mense in Suid-Afrika, wat weer mense in Spanje ken, wat Twanette van 'n gewisse dood red.

Op pad na Leiden, is die klapuitdeler daarop uit om Twanette te vernietig... Soveel so, dat sy twee maal moet veg vir haar selfbehoud...

In Leiden, Nederland, begin lente, maar in Twanette se hart is dit steeds winter.
Gaan Twanette ooit weer 'n normale lewe lei na die ernstige trauma wat haar wil knak.
Gaan sy bly treur oor wat was, f wat kon wees?

Dan, op 'n mooi lentedag, kry sy 'n bos tulpe met 'n nota daarby. Van wie af is die bos pragtige tulpe, en wat sou in die nota staan...?

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$13.97
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured