![Tulpe vir Twanette [Afrikaans] B0B8BB1W3R Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/0C3C3870879B9653A281A5D18D60196D297E075C.jpeg)
Die Lewe is geneig om tenminste n keer in 'n mens se lewe, vir jou 'n klap te gee. Jou van balans af te probeer ruk, en jou w reld onderstebo te keer. Maar vir Twanette Greyling, het die lewe 'n hele paar klappe uitgedeel. Die vraag is net: Wat gaan sy daaromtrent doen? Twanette...