![Reënboog Lantern [Afrikaans] B0BJYJTFPQ Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/81977954593B18D33AD1F8F7F80C9E49346DC4FC.jpeg)
Met die nader sleep van die notaboekie val my oog op die skaduwee van 'n groot boom. En ek merk hoe rustig 'n klein vo?ltjie, ongesteurd, saadjies en wurmpies oppik en die skadukol ten volle benut. Dit kom by my op dat die Here die skaduwee aan ons regterhand is. Dat Sy...