Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Reënboog Lantern [Afrikaans] Book

ISBN: B0BJYJTFPQ

ISBN13: 9798359689632

Reënboog Lantern [Afrikaans]

Met die nader sleep van die notaboekie val my oog op die skaduwee van 'n groot boom. En ek merk hoe rustig 'n klein vo?ltjie, ongesteurd, saadjies en wurmpies oppik en die skadukol ten volle benut.

Dit kom by my op dat die Here die skaduwee aan ons regterhand is. Dat Sy Liefde die Groot 'koelteboom' is waaronder ons kan voortgaan...of ons saadjies of wurmpies optel en of ons net klein bietjie rus... Hy bied daardie stilte, kalmte en koelte aan, sodat ons, soos die vo?ltjie, kan ontspan. Sy alomteenwoordigheid sal altyd by ons bly as ons kies om in Sy koelte te rus.

My begeerte is dat ons altyd soekend sal wees na die onverganklike goedheid en getrouheid van die Heer en dat die kleurvolle Re?nboog van Sy Genade altyd vir ons 'n nuwe Belofte in sal hou!

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$14.82
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Poetry

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured