Skip to content
ISBN: B0CS8SNW2T
ISBN13: 9798875906541

Nelia in die Gramadoelas

$19.99List Price: $19.99
ISBN: B0CS8SNW2T
ISBN13: 9798875906541
Formats

Conditions

A brand-new, unused copy in perfect condition.

Formats

Conditions

A brand-new, unused copy in perfect condition.

See all 1 editionsfrom $19.99

Book Overview

Sy stap 'n paar tree weg en gaan staan. Sonder om na hom te kyk, te bang dat hy sien hoe rooi haar gesiggie is oor die impulsiewe soen, vra sy, "Wie is ek?"

Mymerend s sy sag, "Ek word al hoe liewer vir jou by die uur Plaasboer, maar ek raak bevrees as ek dink aan die dag wat ek vir jou dinge moet vertel waarvan jy moet weet, en ek sal dit vir jou moet vertel. Tot dan mag ek nie toelaat dat jy 'n verloofring aan my vinger sit nie." Sy knik haar kop, "Vertel, sal ek jou m t vertel."

Wat is N lia se geheim en hoe gaan dit haar toekoms raak?

Format:
Paperback
Language:
Afrikaans
ISBN:
B0CS8SNW2T
ISBN13:
9798875906541
Release Date:
January 2024
Publisher:
Independently Published
Length:
350 Pages
Weight:
0.89 lbs.
Dimensions:
0.7″ × 5.5″ × 8.5″
FictionLiterature & FictionRomance

Customer Reviews

0 customer ratings | 0 reviews
Write a Review

There are currently no reviews. Be the first to review this work.