Skip to content
ISBN: 0624057798
ISBN13: 9780624057796

Klimtol

$22.22List Price: $20.08
ISBN: 0624057798
ISBN13: 9780624057796
Formats

Conditions

A brand-new, unused copy in perfect condition.

Formats

Conditions

A brand-new, unused copy in perfect condition.

See all 1 editionsfrom $22.22

Book Overview

Die verweefde verhale van Ludo Loeloeraai, die yo-yo-kampioen, Snaartjie Windvogel (die vioolspeler uit In stede van liefde, wat op Matjiesfontein grootword en as 'n sekswerker in die Kaap beland), Elsabe en Doris Steyn, en Eenslie Maree, die Adelbors, vorm die basis van hierdie langverwagte roman. Dis hulle almal se geskiedenis, maar veral die van Ludo, wat op Paternoster afgetree het, en mymer oor sy verlede as pelgrim-yo-yo-speler wat van dorp tot dorp gery en mense vermaak het in skoolsale en skure. Sy rustige lewe word omvergewerp wanneer sy verlede hom begin inhaal. En dan vind daar 'n opspraakwekkende moord plaas . . ." This description may be from another edition of this product.
Format:
Paperback
Language:
Afrikaans
ISBN:
0624057798
ISBN13:
9780624057796
Release Date:
September 2013
Publisher:
Tafelberg Publishers, Limited
Length:
352 Pages
Weight:
1.19 lbs.
Dimensions:
0.8″ × 6.1″ × 9.2″
FictionLiterature & Fiction

More by Etienne van Heerden

Customer Reviews

0 customer ratings | 0 reviews
Write a Review

There are currently no reviews. Be the first to review this work.