Skip to content
ISBN: B09DDYJS6W
ISBN13: 9798462754876

Dokter Sonder Grense

$15.99List Price: $15.99
ISBN: B09DDYJS6W
ISBN13: 9798462754876
Formats

Conditions

A brand-new, unused copy in perfect condition.

Formats

Conditions

A brand-new, unused copy in perfect condition.

See all 1 editionsfrom $15.99

Book Overview

Eleanor word as mediese student deur die liefde van haar lewe, dokter Carlos sonder verduideliking of rede agtergelaat. Sewe jaar later sterk haar moeder, Valery aan op Rossus Lodge, by Peet Russos, ʼn vriend van haar en Carlos. Dit is hier waar sy hom weer ontmoet.
Carlos besef wat hy verloor het en dat sy die enigste vrou is wat sy hart hou. Eleanor, totaal onkant gevang deur Carlos se teenwoordigheid, laat haar egter glad nie van stryk bring nie. Sy is nou ʼn volwasse vrou en gekwalifiseerde dokter haarself. Sy is vasberade om hom nie weer naby haar toe te laat nie. Deur die naweek verkrummel haar weerstand egter en begin gesels sy weer met hom. Al stry hoe daarteen, begin hoop tog weer opvlam omdat Carlos alles in sy vermo? doen om haar hart weer te wen.

Weereens verdwyn Carlos sonder taal of tyding. Eleanor is oortuig dat die verlede net besig is om dit self weer te herhaal. Terselfdertyd is sy kwaad vir haarself dat sy in haar hart na hom hunker. Sy aanvaar ʼn posisie by die Willow Green Hospitaal en probeer van Carlos vergeet deur harder as ooit te werk.

Weereens verskyn Carlos Rodriquez sewe maande later soos ʼn skim. Sy probeer van hom ontslae raak deur hom af te jak dat net mediese personeel van die hospitaal daar mag wees. Tot haar skok vind sy die volgende dag uit dat hy die eienaar en mede-eienaar van die hospitaal is en dat hy die ander vyftig persent op haar naam registreer het. Op elke moontlike geleentheid plunder hy haar emosies deur haar vas te vang in sy vurige liefkosing.

Gaan hy haar hart weer wen, en gaan sy die geskenk aan vaar?

Format:
Paperback
Language:
Afrikaans
ISBN:
B09DDYJS6W
ISBN13:
9798462754876
Release Date:
August 2021
Publisher:
Independently Published
Length:
202 Pages
Weight:
0.53 lbs.
Dimensions:
0.4″ × 5.5″ × 8.5″
FictionLiterature & Fiction

More by Lady JAne

Customer Reviews

0 customer ratings | 0 reviews
Write a Review

There are currently no reviews. Be the first to review this work.