![Die Avonture van Cathrine Kleynhans [Afrikaans] B08HPYY11B Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/26651C21BCA36E8AEC5049D1EBCA3DE82FAF8A93.jpeg)
ʼn Dag in maatskaplike werker se lewe. ʼn Mens gaan in so beroep om kinders te help. Om kinders se lewe maklik te maak. Maar wat as jou hande afgekap word. Wat doen jy as ouers nie enige kommer het oor hul drie jarige prinses nie? Cathrine Kleynhans smag al jare om ʼn...