ʼn Dag in maatskaplike werker se lewe. ʼn Mens gaan in so beroep om kinders te help. Om kinders se lewe maklik te maak. Maar wat as jou hande afgekap word. Wat doen jy as ouers nie enige kommer het oor hul drie jarige prinses nie? Cathrine Kleynhans smag al jare om ʼn kind van haar eie te h . Hartseer omstandighede maak dit vir haar moontlik om ʼn pragtige dogtertjie aan te neem. Maar die biologiese ouers pers haar af. Wat staan sy te doen? Gee sy in na hul onmoontlike versoeke of gee sy die dogter vir wie sy so lief geraak het op?
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $20. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.