Skip to content
ISBN: 1991455666
ISBN13: 9781991455666

Adder Kasteel

$15.67List Price: $13.99
ISBN: 1991455666
ISBN13: 9781991455666
Formats

Conditions

A brand-new, unused copy in perfect condition.

Formats

Conditions

A brand-new, unused copy in perfect condition.

See all 1 editionsfrom $15.67

Book Overview

"Slange Hoekom moes dit juis slange wees? Asof dit nie erg genoeg is om in die visier van 'n reeksmoordenaar te wees nie..."

ʼn Rustelose siel dwaal steeds in die ou kasteel, waar Altus du Preez, 'n skrywer op soek na inspirasie, 'n stil gastehuis kies om te ontsnap van die alledaagse. Maar die geheime van die ou Maritz-familie weef donker skaduwees oor sy verblyf. Onheilspellende figure, spoke wat verborge juwele soek, en 'n verhaal van begrawe skatte ontvou voor sy o . Met elke dag wat verbygaan, groei Altus se obsessie om die waarheid te ontbloot, terwyl hy toenemend vasgevang raak in die dodelike lokvalle van die kasteel se grusame verlede.

Dit is 'n verhaal van mistieke kragte, geheimsinnige sterftes en die ewige gesoek na verlossing.

Format:
Paperback
Language:
Afrikaans
ISBN:
1991455666
ISBN13:
9781991455666
Release Date:
December 2024
Publisher:
Malherbe Uitgewers
Length:
241 Pages
Weight:
0.63 lbs.
Dimensions:
0.5″ × 5.5″ × 8.5″
FictionLiterature & Fiction

Customer Reviews

0 customer ratings | 0 reviews
Write a Review

There are currently no reviews. Be the first to review this work.