![Adder Kasteel [Afrikaans] 1991455666 Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/D71BD04A16D378BFDC1A37D885BA947046A2C0EB.jpeg)
"Slange Hoekom moes dit juis slange wees? Asof dit nie erg genoeg is om in die visier van 'n reeksmoordenaar te wees nie..." ʼn Rustelose siel dwaal steeds in die ou kasteel, waar Altus du Preez, 'n skrywer op soek na inspirasie, 'n stil gastehuis kies om te ontsnap...