Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Wie 'n Skat Vind [Afrikaans] Book

ISBN: B0C1J1PDDD

ISBN13: 9798390920145

Wie 'n Skat Vind [Afrikaans]

'n Misdaadroman

Dit was bloot toevallig dat Beverley en haar broer, Chrisjan, op die skatkaart in hul afgestorwe ouers se huis afgekom het. Aanvanklik het di? ontdekking haar bitter ontstel, want hul ouers was immers nie rowers of skattejagters nie ... was hulle?

Kort voor lank begin sy met die gedagte speel dat daar regtig 'n skat iewers in die Sederberge versteek is. Sy maak dit haar missie om dit op te spoor en vas te stel of haar ouers betrokke was by die versamel en versteek daarvan. Sommer vinnig-vinnig oorreed sy vir Chrisjan om saam met haar na die skat te gaan soek.

Dinge verloop nie soos sy gedink het nie en die soektog duur baie langer as wat sy gehoop het. Sy was egter glad nie voorbereid op die impak wat dit op haar lewe sou h? indien die skat gevind word nie.

Hoe meer haar lewe bedreig word, hoe meer dring die besef tot haar deur dat sy niemand meer kan vertrou nie - nie haar groep vriende, haar familie, of selfs vir Chrisjan en sy vrou, Nikki, nie.

Hierdie is 'n hartroerende en opwindende avontuur wat jou van bladsy een tot die einde sal laat raai.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$13.97
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured