Hierdie boek is baseer op 'n ware verhaal, die name van plekke en mense is nie die ware name nie, om die vrou, wie se verhaal dit is, te beskerm. Hierdie verhaal is met haar toestemming omskryf in fiksie, omdat baie van die karakters in die verhaal steeds lewe. Daar is soveel vroue wat deur dieselfde hel as sy gegaan het en gaan en ek glo sal kan baat vind by hierdie boek. ...Imelda Schenk word op die plaas Goedgevonden, in die Gochas distrik...