Skip to content
ISBN: 199145550X
ISBN13: 9781991455505

Verwoesting deur Wellus

$16.52List Price: $14.99
ISBN: 199145550X
ISBN13: 9781991455505
Formats

Conditions

A brand-new, unused copy in perfect condition.

Formats

Conditions

A brand-new, unused copy in perfect condition.

See all 1 editionsfrom $16.52

Book Overview

Zelri Morkel en Nardus Baard se lewens tuimel inmekaar die aand wat Zelri se man, Rupert, betrap word waar hy Zelri verneuk met Nardus se vrou.

Zelri vlug met haar baba en word gered deur Nardus, 'n toevallige ontmoeting wat 'n liefdesverhouding ontketen. Nadat hy aan Zelri verloof geraak het, word Zelri se w reld egter verpletter wanneer Nardus sonder verduideliking verdwyn.

Jare later herenig hulle, trou, maar binne twee maande kom skokkende waarhede aan die lig wat 'n ketting van verraad en donker geheime onthul.

Kan hulle die vernietiging oorkom wat deur een man se selfsugtige begeertes veroorsaak word?

Die skrywer se skryfstyl is rou, emosioneel en diep meesleurend. Dit vang die komplekse emosies van die karakters vas, van Zelri se kwesbaarheid en krag tot die spanningsvolle konfrontasies.
Die vertelling weef intense drama en spanning met oomblikke van refleksie en emosionele diepte, wat dit 'n boeiende en hartlike lees maak.

Format:
Paperback
Language:
Afrikaans
ISBN:
199145550X
ISBN13:
9781991455505
Release Date:
November 2024
Publisher:
Malherbe Uitgewers
Length:
247 Pages
Weight:
0.64 lbs.
Dimensions:
0.5″ × 5.5″ × 8.5″
FictionLiterature & FictionRomance

More by Marsofine Krynauw

Customer Reviews

0 customer ratings | 0 reviews
Write a Review

There are currently no reviews. Be the first to review this work.