![Verspeelde Liefde [Afrikaans] 1991455917 Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/356EAD4B9273E12CE1EB00CE84ED16AF6FA33240.jpeg)
Adriaan Swart het sy hart vir liefde gesluit n 'n verbrokkelde huwelik. Sy susters se volgehoue pogings om hom weer aan 'n vrou voor te stel, laat hom koud-totdat Sonja Els onverwags in sy lewe verskyn. Sy sprankelende geaardheid en passie vir perderedding maak dat sy stadigaan...