![Prinses in Denim [Afrikaans] B0B6XSD3ZR Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/8E7B0A0B73B3484310997C9439AED55C5F8DD432.jpeg)
Onbewus van haar ware herkoms, is Diana van Varenberg 'n lewenslustige, uitgesproke jong meisie wat lief is vir vinnige motors en voel op haar gemaklikste in haar denim klere. Haar ma, Jessica, wat die geheim al vir amper een en twintig jaar bewaar, word genoop om haar die waarheid...