![Net Een Waarheid Volume 1: Droom om te leef [Afrikaans] 1776462300 Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/BF047E99325ED5E8B7F5347EC26537DC4C732A95.jpeg)
Arlene en Tony Harris se pasgebore seuntjie word uit die hospitaal gesteel. Veral Arlene sukkel om dit te verwerk. Twee jaar later vind die FBI 'n twee jarige seuntjie wat alleen op die San Francisco hawe ronddwaal, Arlene ken hierdie seuntjie uit as hulle baba wat gesteel...