Sy stap 'n paar tree weg en gaan staan. Sonder om na hom te kyk, te bang dat hy sien hoe rooi haar gesiggie is oor die impulsiewe soen, vra sy, "Wie is ek?" Mymerend s sy sag, "Ek word al hoe liewer vir jou by die uur Plaasboer, maar ek raak bevrees as ek dink aan die dag wat ek vir jou dinge moet vertel waarvan jy moet weet, en ek sal dit vir jou moet vertel. Tot dan mag ek nie toelaat dat jy 'n verloofring aan my vinger sit nie." Sy knik haar kop, "Vertel, sal ek jou m t vertel." Wat is N lia se geheim en hoe gaan dit haar toekoms raak?
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $20. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.