![Misterie van die Woud [Afrikaans] B0C2RPJ775 Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/335678C24D353D15A1D9C032998CA7E22A0E7B71.jpeg)
Die drieling-susters Luna, Diana en Irene kan van kleins af dinge doen wat ander kinders nie kan nie. Een van die spesiale gawes is, dat hulle met enige seedier kan kommunikeer, en hulle is baie lief vir water. Daar word gedurig met hulle daaroor gespot, tot hulle ma besluit...