![Liefde in Londen [Afrikaans] 1776462378 Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/040B0549826418393F61BCFC4C7D80752B152E1B.jpeg)
In "Liefde in Londen" volg ons die lewens van Michaela Bianchi, 'n jong dokter, en haar tweelingbroer Michael. Hulle kom voor 'n groot besluit te staan: moet hulle die aanbod aanvaar om in Londen te gaan werk?
Die verhaal ontwikkel verder wanneer hierdie skuif vir Michaela...