![Lewe in die rivier van God's se genade [Afrikaans] 0994708602 Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/3D34BA6EE0BC735F64B85EB6C1473F32A4929B1F.jpeg)
Oordeel, wat onstaan uit seer, skaamte, wrok en onvergifnis is besig om lewens, huwelike, families, kerke, besighede en selfs nasies te verwoes. Niemand kan in 'n omgewing van verdeeldheid floreer nie. God se genade het die krag om verhoudings te herstel...