Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Lewe in die rivier van God's se genade [Afrikaans] Book

ISBN: 0994708602

ISBN13: 9780994708601

Lewe in die rivier van God's se genade [Afrikaans]

Oordeel, wat onstaan uit seer, skaamte, wrok en onvergifnis is besig om lewens,

huwelike, families, kerke, besighede en selfs nasies te verwoes. Niemand kan in 'n

omgewing van verdeeldheid floreer nie. God se genade het die krag om verhoudings

te herstel en jou lewe te omskep. Duisende mense wie al Family Transformation

seminare bygewoon het, het 'n nuwe hoop en vreugde ontvang deur die krag van

genade soos in hierdie boek gedeel word.

Draai die sleutel, en tree in oorwinning in oor oordeel, skaamte en pyn.

Drummond en Lindah Robinson is voluit daarmee besig om hul roeping - wat tot die

stigting van goddelike huwelike en families oor die hele wereld is - uit te dien. Hulle

het ook aan duisende mense vryheid gebring deur middel van hul seminare, waarin

hulle hul leer hoe om "Geposisioneer vir Se n" te wees.

Hulle materiaal is wyd verspreid oor verskeie nasies. Vele plaaslike kerke het

getuienisse gedeel oor die positiewe impak wat hierdie bediening op hul lede gehad

het. Leiers is veral merkwaardig in hul lewens en huwelike verander. Hul lering oor

hoe om genade in plaas van oordeel in ons daaglikse wandel vry te stel sal jou lewe

ook verander. Hul rekord van voortdurende lewens veranderende impak oor vele

jare, stel my gerusom hierdie boek met volle vertroue aan jou te kan voorstel.

Wees gese nd en vir ewig verander soos jy lees

John Scholtz, Apostolic leader

Harvest Ministries, COTN

Drummond en Lindah Robinson is die stigters en direkteure van Family Transformation

International. Hulle is die skrywers en aanbieders van verskeie seminare oor die

huwelik, familie, en persoonlike verykking. Hul seminare is plaaslik en internasionaal

wyd versprei. Hulle het drie kinders en tien klein kinders.

FAMILY TRANSFORMATION het 'n visie:

- Om kerke toe te rus om 'n impak te maak op huwelike en families

- Om leiers op te lei en toe te rus

- Om dinamiese seminare en hulpbronne te voorsien

- Om familie sentrums te stig om 'n impak te maak op gemeenskappe

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$16.47
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured