Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Leef die Oorvloedige Lewe [Afrikaans] Book

ISBN: 1931800790

ISBN13: 9781931800792

LEEF Oorvloedige Lewe

"Die Bybel s? om jou lewe te vind, moet jy dit eers verloor-en, *Michelle Michaels het net dit gedoen! Dit is vrouens soos Michele wie geroep is om die weg te baan vir so baie vrouens wat hulself alleen bevind, wat dikwels 'n man of kinders of familie verloor het. In die eerste van haar vyf boekereeks, neem Michele ons saam op haar reis wat nie daartoe gelei het dat sy weer gekry het wat sy verloor het nie-maar sy het 'n verhouding so sterk, so vervullend en so vreedsaam gevind dat sy 'n inspirasie vir ons almal geword het. Alhoewel haar lewe uitmekaar moes val, het Michele in plaas daarvan 'n lewe gevind wat sy nooit gewaag het om van te droom nie―sy het die oorvloedige lewe gevind wat Jesus gesterf het om vir haar te gee! In hierdie lewensveranderende boek, dokumenteer Michele die pad wat haar regoor die w?reld gelei het, letterlik, maar selfs meer―sy het haar lewe by haar Geliefde Bruidegom ontdek en sy het gevind dat ons bedoel was om Sy kosbaarste bruid te wees...iets wat sy geglo het (en meeste van ons glo) net sou gebeur as ons sterf."


Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$15.47
50 Available
Ships within 2-3 days

Related Subjects

Parenting & Relationships

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2025 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured