Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Langbourne se Opstand [Afrikaans] Book

ISBN: 1764163427

ISBN13: 9781764163422

Langbourne se Opstand [Afrikaans]

Die verhaal van die Langbourne-broers duur voort...

GEVUL MET MOED, vervul met ʼn vurige vasberadenheid vir sukses en aangedryf deur avontuurlus, vertrek die twee Ierse broers - Morris (17) en Dawid (16) - na ʼn nuwe land in die noorde van Suider-Afrika om algemene handelaars te word.

HULLE GEVAARLIKE REIS voer hulle weg na een van die wildste dele in Afrika, met slegs ʼn vae paadjie om hulle te lei. Langs die pad leer hulle Afrika se wonderlike diere, vo ls, plante en insekte ken, asook die kontinent se skoonheid en dodelike geheime.

MET MORRIS SE UITSONDERLIKE finansi le- en sakevernuf, ondersteun deur Dawid se grenslose energie, skerp verstand en innemende persoonlikheid, is die broers ʼn formidabele span.

DIT WAS 1893, en die broers het onwetend die onstuimige geskiedenis van Afrika ingeloop.

GEBASEER OP 'N WARE VERHAAL EN WERKLIKE GEBEURE

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$22.81
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Fiction Literature & Fiction

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Notice | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured