![Kaalvoetdrome se Onthou [Afrikaans] 1991455585 Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/C8F17CBA7B1D28967B92B3F688142398AD145A5E.jpeg)
God se roepstem beur deur die hart van ʼn Namakwaland-kaalvoetkind, gevoed met xhouroe-koring, xhaba-brood, xhom-vleis en biesmelk. ʼn Kind met drome, toe haar drome nog nie drome was nie. Wat weet jy tog van drome in jou kleintyd? Haar liefde vir skryf tamboer en spook...