Skip to content
ISBN: B09TMYQC4B
ISBN13: 9798424481185

Hofsaak van die Dood

$17.37List Price: $15.99
ISBN: B09TMYQC4B
ISBN13: 9798424481185
Formats

Conditions

A brand-new, unused copy in perfect condition.

Formats

Conditions

A brand-new, unused copy in perfect condition.

See all 1 editionsfrom $17.37

Book Overview

Advokaat Courtney Dalton, strafreg advokaat, is bekend vir haar sukses met groot mensehandel sake, en die onreg teen vroue en kinders. Met senior advokaat Zeya Dreyer Coetzee, self ʼn oorlewende van mensehandel as vriendin en raadgewer, gaan sy van krag tot krag. Sy is baie geliefd by haar familie en kollegas. Haar verloofde, Spencer, aanbid die grond waarop sy loop.

Maar dan slaan die noodlot toe...

Courtney verdwyn een aand nadat sy by Zeya gekuier het. Net haar voertuig word ure later in die straat gevind waarin die hof gele? is, en waar sy byna daagliks skurke gevangenis toe stuur.

Die span wat op hierdie ondersoek werk is meedo?nloos en bestaan uit senior advokaat Zeya Dreyer Coetzee, met haar ondervinding van haar eie ontvoering wat haar dryf; haar man, Mantie Coetzee, ʼn FBI agent wat die hel van sy vrou se ontvoering moes deurleef; en dan agent, Jade Kendrick, ʼn vrou wat vir jare die hel van verkragting deur haar vader moes deurstaan. Hierdie span, met die hulp van baie ander, sal geen steen onaangeraak laat om hul vriendin lewend te vind nie.

Wat gaan hul vind? Wie is verantwoordelik vir die verdwyning van hierdie geliefde jongvrou? Kan dit dalk vergelding wees? Gaan hulle haar kry, lewend of dood?

Format:
Paperback
Language:
Afrikaans
ISBN:
B09TMYQC4B
ISBN13:
9798424481185
Release Date:
February 2022
Publisher:
Independently Published
Length:
269 Pages
Weight:
0.70 lbs.
Dimensions:
0.6″ × 5.5″ × 8.5″
FictionLiterature & Fiction

More by Marsofine Krynauw

Customer Reviews

0 customer ratings | 0 reviews
Write a Review

There are currently no reviews. Be the first to review this work.