![Hoekom Here? [Afrikaans] B0CLQQNCTK Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/3EEC3FD1659087E08CDAAA39D3551EC2BC910493.jpeg)
n Lewensverrykende, geesvervulde boek. Bevind jy jouself moedeloos, afgemat en keelvol vir die lewe ? HERE, hoekom beantwoord jy nie my gebede nie? Ervaar jy God is nie meer daar nie? Beleef God in SY volheid en heerlikheid Vind jou lewensversekering...