![Hartedief [Afrikaans] B0B7QJM68G Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/096932019FF879595B4B31A847A20AEA1EC94ADE.jpeg)
Johan Steyn het sy speurwerk deeglik gedoen. Karen Steenkamp, het beslis 'n misdaad gepleeg. Sy het sy hart gesteel. Sy kollegas het nie verniet die naam Bulldog aan hom toegedig nie, waar hy byt laat los hy nie maklik nie, en vir haar, gaan hy beslis nie laat wegkom nie! Maar...