Skip to content
ISBN: 1997443066
ISBN13: 9781997443063

Ek kom met Donkermaan

$13.55List Price: $11.49
ISBN: 1997443066
ISBN13: 9781997443063
Formats

Conditions

A brand-new, unused copy in perfect condition.

Formats

Conditions

A brand-new, unused copy in perfect condition.

See all 1 editionsfrom $13.55

Book Overview

EK KOM MET DONKERMAAN, is 'n ongewone, spannende liefdesverhaal. 'n Verhaal gevul met geheime, ontdekkings en die soeke na antwoorde. Perfek vir lesers wat hou van 'n intrige wat stadig ontvou. Wanneer die donkermaan verrys, word die grense tussen werklikheid en die onbekende dunner, en laat jou tot op die laaste bladsy wonder.

Stephanie le Roux, gebore en geto op Sandvlakte, 'n pragtige plaas in die Moordenaaskaroo, se liefde vir die Karoo en sy inwoners maak haar bemind. Almal, van die Moordenaaskaroo, tot ver verby die Tankwa Karoo, weet almal van Stephanie, die mooi blonde meisiekind, met maangoud in haar hare en sterre in haar o .

Stephanie het nog altyd geglo sy het haar lewe onder beheer - maar wanneer 'n geheimsinnige man haar pad kruis, stuur dit haar op 'n onverwagte, vreemde reis wat haar goed beplande bestaan tussen die karoobossies en wye vlaktes, onherroeplik verander.

Saam met Stephanie, ervaar Sandvlakte se mense ook die ander kant van die lewe. Die ligte, komiese kant, die soet van die liefde, maar ook die donker kant van die dood.

Format:
Paperback
Language:
Afrikaans
ISBN:
1997443066
ISBN13:
9781997443063
Release Date:
April 2025
Publisher:
Malherbe Uitgewers
Length:
173 Pages
Weight:
0.46 lbs.
Dimensions:
0.4″ × 5.5″ × 8.5″
FictionLiterature & Fiction

Customer Reviews

0 customer ratings | 0 reviews
Write a Review

There are currently no reviews. Be the first to review this work.