![Ebony and Ivory [Afrikaans] B0CGKTX6XK Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/08528E98A21A07B788CB34CAB986ED33C441E8D2.jpeg)
Wanneer 'n mens soos 'n dier in 'n hok aangehou word, om deur jou pa en sy pelle misbruik en mishandel te word, verloor jy tred met tyd en die werklikheid. Dit was nog altyd die Van Stadens se grootste droom om eendag in 'n huisie by die see te bly. Claire was tien jaar...