![Die Ruimteskip Celeste [Afrikaans] B083XVFBP3 Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/0B891E98195ED735753AF8EB72C5E1D5130177B5.jpeg)
Jan Visser staar ingedagte by die venster van die vliegtuig uit. Daar ver onder die uitgestrekte Atlantiese Oseaan vaar 'n skip met 'n lang wit stert agter hom aan - byna soos 'n komeet. Oor nog sowat vyftien minute behoort die vasteland van Amerika op die horison te verskyn,...