
Die doel van die bundel is om die geestelike dimensie teenoor die fisiese dimensie na vore te bring, gefundeer vanuit die Woord van God. Kinders van God sowel potensi le kinders sal hieruit beter verstaan hoekom God hul 'n lewe hier op die aarde toevertrou het; om hul volle potensiaal...