![Bevrore hart [Afrikaans] 1657467678 Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/32FBCF50156A542711214A01452D46C40862A7F1.jpeg)
Toe die hael haar genadeloos uit die hemel kasty, het sy die woorde: "Hoekom doen Jy dit aan my?" die hemel ingeslinger. Sy was dan j s op pad uit haar flenterbestaan na 'n nuwe lewe Toe het daar 'n groot blok ys in haar hart kom sit. In die gebeure wat volg, moet sy telkens...