Skip to content
ISBN: B09ZKX3SPL
ISBN13: 9798817858419

As Klawers Praat

$17.37List Price: $15.99
ISBN: B09ZKX3SPL
ISBN13: 9798817858419
Formats

Conditions

A brand-new, unused copy in perfect condition.

Formats

Conditions

A brand-new, unused copy in perfect condition.

See all 1 editionsfrom $17.37

Book Overview

Andreea Bartonelli word in die vroeg 1900's in Floraans gebore met 'n besondere musiektalent, wat deur haar vader, Bruno, self 'n komponis en musiekonderwyser van vroeg af ontgin word. Sy is wel nie 'n kind wat wil begin praat nie en haar moeder, Carmen, se verwerping en kwetsende woorde mag dalk 'n groot bydrae daartoe h?.
Wanneer sy ses is, verlaat haar moeder hulle sonder om haar eers te groet. Haar vader en goewernante, Emma, word haar alles. Om haar aandag van die traumatiese gebeurtenis af te lei, re?l Bruno haar eerste optrede n?rens anders nie as in die La Scala, Milaan, Itali?.

Die musiekw?reld het dadelik agtergekom dat sy die 'wunderkind' van klassieke musiek van haar tyd is. Haar vader het haar egter so beskerm en weggehou van die buitelewe, dat al ander kontak wat sy met die buitew?reld gehad het, was tydens haar optredes en met sy musiekstudente.

Sy raak verlief op een van sy studente, Roberto Alberti, wat baie ouer as sy is en haar al van die begin af bewonder. Na baie teenkanting en hofsake trou hul tog.
Dit is egter net die begin van die skone, talentvolle Andreea se lewe wat vol suksesse, maar ook verlies en hartseer gaan wees.

Format:
Paperback
Language:
Afrikaans
ISBN:
B09ZKX3SPL
ISBN13:
9798817858419
Release Date:
May 2022
Publisher:
Independently Published
Length:
228 Pages
Weight:
0.60 lbs.
Dimensions:
0.5″ × 5.5″ × 8.5″
FictionLiterature & Fiction

More by Marsofine Krynauw

Customer Reviews

0 customer ratings | 0 reviews
Write a Review

There are currently no reviews. Be the first to review this work.