Skip to content
ISBN: 1485903106
ISBN13: 9781485903109

Adder

ISBN: 1485903106
ISBN13: 9781485903109
Formats

Conditions

Formats

Conditions

See all 1 editions

Book Overview

Klara Francke het 'n donker geheim. Sy is vasgekeer in 'n giftige huwelik met die sadistiese Johan. Sy leef in konstante vrees vir haar eie lewe en di van haar tienerjarige seun. Wanneer Johan die nuwe ingenieur wat by die sonkragaanleg buite die dorp begin werk het vir 'n braai nooi, is daar onmiddellik 'n wedersydse aangetrokkenheid tussen Klara en haar man se kollega. Terwyl Klara worstel met haar onverklaarbare - en ontoelaatbare - gevoelens, spook speurder Basie Snyman en sy kollega om die moorde op twee jong meisies op te los. Hulle weet hulle werk teen tyd wanneer 'n derde meisie verdwyn. Kort voor lank ontdek die speurders 'n skakel tussen die drie slagoffers: Klara Francke ... This description may be from another edition of this product.
Format:
Paperback
Language:
English
ISBN:
1485903106
ISBN13:
9781485903109
Release Date:
April 2018
Publisher:
Penguin Random House South Africa
Length:
240 Pages
Weight:
0.71 lbs.
Dimensions:
9.2″ × 0.6″ × 6.0″
FictionLiterature & Fiction

Customer Reviews

0 customer ratings | 0 reviews
Write a Review

There are currently no reviews. Be the first to review this work.