Afrikaans het 'n ryk tradisie van kinderverse - 'n skatkis vol oorspronklike rympies en verse wat ook pret en plesier kan verskaf. Dit speel ook 'n belangrike rol in jou kind se ontwikkeling. Kinders wat vroeg vertroud gemaak word met rym, leer makliker lees. Rympies en verse vir kinders verbeter hul verbeelding en kreatiwiteit en dit is presies wat hierdie kleurvolle bundel vir kinders bied. Woelwoorde is geskik vir voorskoolse sowel as laerskoolkinders vir voorlees en selflees.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest
everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We
deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15.
ThriftBooks.com. Read more. Spend less.