Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Winter op die Rusbank [Afrikaans] Book

ISBN: B0CSZ5RKRF

ISBN13: 9798877013742

Winter op die Rusbank [Afrikaans]

Soms, verloor ons sig van die hede, die verlede en die toekoms ... en, die herinneringe wat die winter in haar hart veroorsaak het. Die onsekerheid- sy't die troos van haar blou bank nodig. 'n Blou bank van ouds. H r blou bank. Waar eindelose liefdesromans gelees en ervaar was. Waar trane gestort was, en waar die seerste seer haar omhels het.
Ook waar haar gelukkigste oomblikke ervaar was. Dit was mamma se blou bank. Die laaste gedeelte van mamma. Mamma met haar mooie glimlag. Mamma se glimlag wat nie meer daar is nie, net die blou bank. Waar soveel hartswinters deurgebring was.

Die ou blou bank wat n rens meer inpas tussen haar moderne meubels en leefstyl nie. Dis 'n hou-troos, en haar rots. Maar, dis juis deur die troos en vashou, dat Linda nie uitkoms sien nie. Sukses is nie alles nie.

Linda, vind haarself in vriendskappe en verhoudings, en soms, verdwaal haar smagtende hart in dit wat reg voor haar staan. Hoe vind sy rede, liefde en 'n nuwe realiteit wanneer die blou bank eendag verdwyn?

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$13.12
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured