Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Wilde Hart, Eensame Hart [Afrikaans] Book

ISBN: B0G1MNL5W1

ISBN13: 9798273864146

Wilde Hart, Eensame Hart [Afrikaans]

Margaret van Santen regeer haar familie met 'n ysterhand. Sy het een obsessie: die familiehuis, Toevlucht, moet teen alle koste bewaar bly vir haar kleinseun, Faure.

Maar die huis verkeer in verval en die familie is bankrot, en Margaret weier om die werklikheid te aanvaar. Sy klou vas aan herinneringe van vorige glorie en weier om te verkoop. Soos sy vir haar dogter Amalie s "Ons het nie geld nodig nie... ons gaan nie hier verkoop nie. Jy gaan met Tobie trou en in die Boland bly, en dan is alles reg. Tobie sal ons help. Jy en Tobie. Hierdie plek moet bewaar bly vir Faure. Hy moet die tradisie voortsit."

Maar Amalie is al jare lank verlief op Nick Neethlingh. Spanning ontplof wanneer Margaret vir Faure beveel om Nick van die plaas te jaag-wat lei tot 'n gewelddadige aanval wat alles verander.

'n Verhaal deurweef met intrige, tradisie en verborge skande. Liefde en moord bots terwyl die vervalle huis die fokuspunt word van almal se begeertes en drome. 'n Meesleurende storie wat lesers tot die dramatiese slot sal boei.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$13.98
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured