![Wilde Hart, Eensame Hart [Afrikaans] B0G1MNL5W1 Book Cover](https://m.media-amazon.com/images/I/41viM0IFVuL._SL500_.jpg)
Margaret van Santen regeer haar familie met 'n ysterhand. Sy het een obsessie: die familiehuis, Toevlucht, moet teen alle koste bewaar bly vir haar kleinseun, Faure. Maar die huis verkeer in verval en die familie is bankrot, en Margaret weier om die werklikheid te aanvaar...