Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Werking Van Die Gawes [Afrikaans] Book

ISBN: 1724627333

ISBN13: 9781724627339

Werking Van Die Gawes [Afrikaans]

Die liggaam van Christus is 'n medewerkende organisme wat bestaan uit baie lede, elkeen met sy eie verskillende funksie wat 'n bydrae lewer tot die opbouing van die Liggaam. Die Heilige Gees rus elke persoon toe met spesifieke gawes om te spesialiseer in die bediening. Hierdie gawes is nie natuurlike talente of menslike talente nie maar is die openbaring van die Heilige Gees deur die mens. Ons moet kan onderskei tussen die gawes van die Heilige Gees en natuurlike gawes. Natuurlike gawes is verstandelike talente wat oorge rf word, maar die gawes van die Heilige Gees word deur God gegee, deur die Heilige Gees. Dit kan nie oorge rf word nie. Die hoofdoel van hierdie gawes is om die lede van die Liggaam van Christus te bedien.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$13.98
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured