Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Werkers by die Huis [Afrikaans] Book

ISBN: 193180091X

ISBN13: 9781931800914

Werkers by die Huis [Afrikaans]

"Leer ons ons dae so gebruik dat ons wysheid bekom..." -Psalms 90:12 Erin Thiele het die tyd geneem om in hierdie klein boekie die metodes en beginsels neer te skryf wat aanhou om haar lewe glad te laat verloop. Met vyf kinders wat nog in die huis is en drie wat sy nog tuisskool, terwyl sy aan die stuur is van 'n sukses volle w reldwye bediening as 'n enkelouer, was Erin nog steeds in staat om tyd te maak om meer as 'n dosyn boeke en talryke tydskrif artikels te skryf, twaalf video's en boeke op band op te neem en was sy 'n motiveringspreker vir honderde vroue dwarsoor die w reld net soos jy! Ons belowe dat hierdie boek jou konstante hulpbron sal wees om jou lewe glad te laat verloop: om jou tyd, maaltye, gemors, skoonmaak, wasgoed, strykwerk en selfs naaldwerk te organiseer en skeduleer. Of jy nou hulp nodig het om jou tyd te bestuur wat God jou gegee het, of 'n makliker manier soek om dinge gedoen te kry, jy sal oor en oor na hierdie boek verwys!



Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$15.71
50 Available
Ships within 2-3 days

Related Subjects

Parenting & Relationships

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2025 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured