![Weerwraak van die Lewe [Afrikaans] B0C9SBXLL5 Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/9F54D25B934AA7A508AEA7A8D71F9FA6A6984386.jpeg)
Kurt Wessels se vrou en dogtertjie van vier, Vera, weier om hom te sien, nadat sy die lewe geskenk het aan 'n seun met Down Sindroom. Hy neem die baba na sy plaas Wesselsrust, waar hy hom met behulp van sy werknemers se vroue, die seun probeer grootmaak, maar die kind...