Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Wat is jou Storie [Afrikaans] Book

ISBN: B0B14J7JB7

ISBN13: 9798825332529

Wat is jou Storie [Afrikaans]

PRET MET DIE HAAN
Haan kraai koning op die werf en almal dans na sy pype. Elk van die drie hane het sy henne en kuikens. Die ander twee hane vlug vinnig na hulle deel van die erf voordat die wit haan bakleierig raak. Iemand sien dit en besluit om so bietjie pret te h?. Wat is die storie van die hemp wat op die gras l? en waarvoor het Haan so geskrik?

DOLLIE LEER HAAR LES
Wat bedoel Ouma as sy s? "die kinders moet hulle vlerkies aansit voor hulle gaan swem"? Wat is die storie met Dollie se dom idees? Wanneer gaan sy leer om na Haan te luister en gaan sy haar les leer voordat sy baie seer kry?

DIE GEHEIM VAN DIE ALARM
Cinda skrik wakker toe sy op die grond val. "Goeie hemel, wat maak tog so oorverdowende lawaai?" Al die hoenders skarrel rond - jy sien net vere rond vlieg.
Dit is die tweede oggend wat die alarm almal met 'n skok wakker skree. Wat is tog die storie - wat is die probleem? Ron en Rudie moet gaan ondersoek instel. Is hulle braaf genoeg vir wat hulle uitvind?

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$13.97
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Children's Children's Books

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured