Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Walking in Wisdom: An Afrikaans Love God Greatly Study Journal (Afrikaans Edition) [Afrikaans] Book

ISBN: 1542479789

ISBN13: 9781542479783

Walking in Wisdom: An Afrikaans Love God Greatly Study Journal (Afrikaans Edition) [Afrikaans]

Die boek Spreuke plaas ons van aangesig tot aangesig met die wyse persoon en die dwaas en die gevolge van hulle keuses. Die teks is hoogs persoonlik, met tye ongemaklik openhartig, en is doelgerig om die aandag toe te spits op die wreld se grootste versoekings wat dreig om ons te verlei sodat ons nie wandel in die wysheid wat God vir ons bestem het nie. Hierdie ses-weke Love God Greatly studie gee 'n onderwerp oorsig van Spreuke en die sleuteltemas van wysheid in ons spraak, ons verhoudings, ons werk en rykdom, en wanneer ons versoekings in die gesig staar. Vertrou op die Here, in plaas van op jou eie insigte, is waar die boek Spreuke ons uiteindelik lei. God is die bron van alle wysheid, Hy gebruik hierdie spreuke om ons die weg aan te dui wat lei na wysheid, en Hy openbaar aan ons die vrug van wanneer jy wandel in hierdie groot wysheid... sodat ons vertroue nie uiteindelik in ons worstelende wyses is nie, maar veilig in Hom gevind kan word. Gebruik jou joernaal soos ons saam in God se Woord delf... lees en skryf wat God langs die weg in jou hart spreek. Vir meer aanmoediging, sluit by ons aan by LoveGodGreatly.com en LiefGodGrootliks.wordpress.com vir verdere insigte, gemeenskap en inhoud om jou tyd in God se Woord aan te vul!

Recommended

Format: Paperback

Temporarily Unavailable

We receive fewer than 1 copy every 6 months.

Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured