Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Waar Seisoene Ontmoet [Afrikaans] Book

ISBN: B0CNTXMM2T

ISBN13: 9798869526007

Waar Seisoene Ontmoet [Afrikaans]

Thor en Marlene leer dat liefde nie slegs vir die jeug bestaan nie. Dit is bewys dat hartstog ʼn man se kop in enige seisoen kan laat draai en dit is beslis moontlik om jou hart enige tyd te verloor. Kupido se bogie is immers nie net in die lente werksaam nie.

Ongelukkig is daar geen waarborge dat alles, altyd vlot sal verloop nie. Die verlede huiwer boonop op die agtergrond, en saam met die liefdespad wat geloop moet word, sal daar altyd uitdagings opduik wat sy eie hartseer en pyn inhou.

Wysheid kom ook nie noodwendig met die jare nie. Wanneer Thor besef sy enigste ooilam het so stilweg 'n pragtige, deugsame vrou geword, en daarby saam moes hoor dat daar 'n haantjie is wat wil kom pik-pik in sy hoenderhok, moet hy noodgedwonge by Marlene gaan aanklop vir raad.

Voordat hierdie liefde kan ontkiem, is daar baie aspekte wat in ag geneem moet word, raaisels moet opgelos word. Indien dit ʼn vrugbare seisoen is, kan daar langtermyn besluite geneem word.

Is hierdie die geskikte seisoen vir liefde om te bot?

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$14.82
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured