Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Waar die Wilgers Dans [Afrikaans] Book

ISBN: 1991455895

ISBN13: 9781991455895

Waar die Wilgers Dans [Afrikaans]

San-Mari en haar broer, Wouter, erf die familie-wynplaas n hul vader se skielike afsterwe. Terwyl Wouter sy plek in die wynbedryf vind, bly San-Mari soekend na haar lewensdoel- n na antwoorde oor hul ma, Mercia, wat verdwyn het toe hulle kinders was. 'n Toevallige ontdekking in hul pa se studeerkamer bring 'n leidraad na Mercia se verlede aan die lig en wek vrae oor haar verdwyning. San-Mari se vasberadenheid om die waarheid te ontrafel, lei haar op 'n gevaarlike pad, waar familiegeheime en onverwagte onthullings haar w reld skud. Teen die agtergrond van die wynlande se prag ontvou 'n storie van verlies, liefde en 'n onbreekbare band tussen broer en suster.

Kan San-Mari vrede vind met die verlede, of wag daar nog donker onthullings?

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$14.82
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Fiction Literature & Fiction

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured