Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Vuurdans [Afrikaans] Book

ISBN: B08HGNS1NL

ISBN13: 9798677784057

Vuurdans [Afrikaans]

Anesta Llewelyn, 'n omroeper en ook 'n aktivis vir vroueregte, word na 'n uitval met die hoof van die radiostasie tydelik ontslaan en gaan bly op Eduleni, 'n stranddorpie aan die Suidkus. Daar loop sy na baie jare die kroonprins van Meredith Heights raak en vergete emosies wat in haar as tiener wakker gemaak is, vlam weer op. Mike Meredith se doelwit is om te sorg dat die geslag Merediths nie uitsterf nie en Anesta is die perfekte kandidaat. Hy vra Anesta om hom te help met navorsing oor die Merediths en Llewelyns. Die twee Walliese gesinne wat saam na die Engelse Oorlog verhuis het na Suid-Afrika, het letterlik en figuurlik saam die wa deur die drif getrek. Die geraamtes in Meredith Heights en Pembroke kry met skrikwekkende gevolge lewe. Owerspel het twee kante: die wat dit pleeg en die wat aan die ontvangkant is. In Meredith Heights en Pembroke se verlede, soos in die hede, is die liefde die wilde kaart, die groot verdriet en groter vreugde. Of die einde gelukkig gaan wees vir Anesta en Mike, kan die eksentrieke Matilda selfs nie eens met behulp van teeblare voorspel nie.Anna Penzhorn skets op 'n egmenslike wyse die komplekse verhouding tussen 'n ma en dogter, 'n raar liefde tussen 'n man en 'n vrou wat n rens het om heen te gaan nie, en die gemeenskap se onbetrokkenheid by geweld teenoor vroue.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$19.99
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured