Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Vrou van Veld en Vlakte [Afrikaans] Book

ISBN: B08J1SKPZX

ISBN13: 9798686101241

Vrou van Veld en Vlakte [Afrikaans]

Zena Blake, is die eerste vrou wat haar gekwalifiseer het as beroepsjagter en nie lank daarna nie as grootwildjagter in haar Namibi . Haar passie, nie net vir die natuur nie maar vir volhoubare trofeejag, maak van haar ʼn baie besonderse vrou.Hul seun, Deandre, deel haar passie vir albei haar groot liefdes en hulle het ʼn baie spesiale band. Tyler, haar man, is ook ʼn professionale jagter. Alhoewel hy ʼn goeie gids is, belemmer sy voorliefde om eerder die lewe te geniet sy oordeel. Hy het ook geen band met sy seun nie, inteendeel, is hy van Deandre se kinderdae af afgunstig en jaloers op hom en altyd in kompetisie met hom.Hoe meer gereeld Tyler verdwyn vir dae, hoe meer raak Zena haar in haar werk verdiep. Sy word deur een van die jagters wat sy gids genooi vir ʼn vakansie in Kanada, nadat hy besef het hierdie pragtige vrou dra ʼn groot seer in haar rond.Wanneer Deandre dus agterkom dat Tyler se losbandigheid besig is om sy geliefde moeder erg te ontstel, raak sy wrewel jeens sy vader net nog groter. Hy verlaat hy dan ook die plaas om vir ʼn groot jagonderneming in die Noorde sy liefde te gaan uitleef. 'n Groot tragedie tref die familie, maar gaan dit enigsins Tyler Blake se siening oor die lewe verander?

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$17.99
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Fiction Literature & Fiction

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured