Verduideliking: Dit is 'n speletjie met twee of meer spelers. Gebruik die letterblad om 'n letter te kies deur op 'n potlood te tik terwyl jy jou o? toe hou. Sodra 'n letter gekies is, (kopieer die roosterblad vir die aantal spelers), en vul elke kolom by die opskrif in. Doen dit so vinnig as moontlik, byvoorbeeld as die letter I gekies is, kies 'n naam, van, dier, dorp of stad wat met die letter I begin. Die eerste speler wat al die inskrywings...
Related Subjects
Games