![Volmaan oor die Vaalrivier [Afrikaans] B08QLFWQW8 Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/C12798D37DC7CB9B6D8914B98BE6743E1F03E05A.jpeg)
Wolfgang Stegman is enigste erfgenaam van Walter Holden se boedel. Dit sluit Wolf se geboorteplaas Uitsig in, wat sy ouers verloor het toe hy nog 'n kind was. Hy word ontbied na die prokureurskantore MILLER & SHANNON. Van die oomblik wat hy die prokureur ontmoet wat die boedel...